Akademie
- Goed georganiseerde dagprogram wat die kleuter op 'n informele wyse voorberei vir die Laerskool
- Roetine en dissipline om 'n gewenste leeratmosfeer te skep
- Verslae deur die loop van die jaar
- Ontwikkeling van verskeie perseptuele en klein en groot-motoriese vaardighede
- Ons oud leerders dien as bewyse van die gehalte akademie wat ons bied
Terrein
- 'n Pragtige uitgelegde terrein waar die kleuters veilig kan ontwikkel
- Genoegsame en verskeie apparate wat help met groot motoriese ontwikkeling
- Bedekte skadu en ruimte vir kleuters om te speel
Sekuriteit
- 24-uur gewapende reaksie eenheid
- Voltydse sekuriteitswag
- Sekuriteitstoestel
Skooltye
-
Verskeie afhaalopsies:
Halfdag 13:30, 15:30 en 17:30 - Open om 6:00 en sluit 17:30
- Skoolvakansie-program
Maaltye
- Die skool verskaf gebalanseerde maaltye wat uitgewerk word deur 'n dieëtkundige.
Skoolfooie sluit in:
- Kwaliteit onderrig
- Gereelde evaluasie
- Instappies
- Maaltye
- Musiek
- Vakansieskool
- Ouergeskenke
- Sekere skoolfunksies
- Snoepie
- Poppekas
- Veilige omgewing met top gehalte sekuriteit
Terapeute
Safariland beskik oor verskeie terapeute op die terrein
- Spraakterapeut
- Opvoedkundige sielkundige
- Biokinetikus
- Kliniek
- Terapeut wat aanvullende leerprogramme aanbied
- Oogkundige
- Gehoorkundige
Busdiens
Sarariland bied vervoer na en van Laerskool Fairland in die oggende en middae
Baba Afdeling
- Vanaf die ouderdom van +- 3 maande
- Beperkte aantal babas
- Goed toegeruste baba afdeling met eie baba-kinetikus
Safari Naskool Akademie (SAN)
- Naskoolsentrum vir GrR tot Gr7 leerders
- Vervoer na buitemuurse aktiwiteite
- Georganiseerde program
- Terapeute op perseel